Graad 4 Pakket Kwartaal 2 (NWT, SW & LV)
From: R218.75 incl. VAT
Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 4 – Kwartaal 2, in Afrikaans:
- NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
- SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
- LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)
Opsioneel:
- Junie Eksamen en Memorandums
- Maart Toetse en Memorandums
- Afrikaans Huistaal Werkboekie
- Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)
Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 4 - Kwartaal 2, in Afrikaans:
- NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
- SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
- LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)
Opsioneel:
- Junie Eksamen en Memorandums
- Maart Toetse en Memorandums
- Afrikaans Huistaal Werkboekie
- Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
Termes en voorwaardes
Graad 4 Opsommings Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Danielle Maree –
Lizl K. –
Ansie Groenewald –
Sal dit vir almal aanbeveel! Def die moeite werd om te kry!
nicky fourie –
Taryn Borchardt –
Judith Germishuys –
Hierdie is so waar ‘n redding vir my as ouer.
Yolande Pretorius –
Leandri Coetzee –
Lenise Loubser –
Geraldine L. –
Lizl Esterhuyse –