fbpx

Graad 4 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 1 – (NWT) – VIA Afrika

(2 customer reviews)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Lewende en nie-lewende dinge
  • Onderwerp 2:  Die struktuur van plante en diere
  • Onderwerp 3:  Wat plante nodig het om te groei
  • Onderwerp 4:  Habitatte van diere
  • Onderwerp 5:  Strukture van diereskuilings

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe vir die kwartaal met sleutelwoorde en opsommings op een bladsy
  • Breinkaart van die kwartaal se werk
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Description

2 reviews for Graad 4 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 1 – (NWT) – VIA Afrika

5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Powered by Customer Reviews Plugin
  1. Marenet Bester (verified owner)

  2. Roviette Van der Bank (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

%d bloggers like this: