Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 4 (NWT) (Oxford)

(2 customer reviews)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.

  • Eenheid 1:  Kenmerke van die Aarde.
  • Eenheid 2:  Aarde en die ruimte.
  • Eenheid 3:  Ons naaste ster.
  • Eenheid 4:  Beweging om die Son.
  • Eenheid 5:  Die Son en lewe.
  • Eenheid 6:  Kenmerke van die Maan.
  • Eenheid 7:  Fases van die Maan.
  • Eenheid 8:  Maanstories.
  • Eenheid 9:  Vuurpylmodel.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford Suksesvol” Handboek.

  • Eenheid 1:  Kenmerke van die Aarde.
  • Eenheid 2:  Aarde en die ruimte.
  • Eenheid 3:  Ons naaste ster.
  • Eenheid 4:  Beweging om die Son.
  • Eenheid 5:  Die Son en lewe.
  • Eenheid 6:  Kenmerke van die Maan.
  • Eenheid 7:  Fases van die Maan.
  • Eenheid 8:  Maanstories.
  • Eenheid 9:  Vuurpylmodel.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
  • Breinkaart per onderwerp.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

2 reviews for Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 4 (NWT) (Oxford)

5.0
Based on 2 reviews
5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Adele Strauss

  2. Anonymous

Add a review