Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Oxford) (OUD OPDATEER JAN 2021)

R80.00

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 2 se werk vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

  • Eenheid 1:  Vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
  • Eenheid 2:  Verandering van die toestand.
  • Eenheid 3:  Die watersiklus.
  • Eenheid 4:  Onverwerkte en verwerkte materiaal.
  • Eenheid 5:  Eienskappe van materiale.
  • Eenheid 6:  Maniere om materiaal te versterk.
  • Eenheid 7:  Stutte en raamstrukture.
  • Eenheid 8:  Inheemse strukture..

Description

Wat is deel van die pakket?

  • Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos.
  • Elke eenheid het sy eie breinkaart.
  • Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
  • Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Oxford) (OUD OPDATEER JAN 2021)”