Graad 4 Natuurwetenskappe & Tegnologie Kwartaal 4 (VIA Afrika) (OLD UPDATED JULY 2021)

(2 customer reviews)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Planeet Aarde.
  • Onderwerp 2:  Die Son.
  • Onderwerp 3:  Die Aarde en die Son.
  • Onderwerp 4:  Die Maan.
  • Onderwerp 5:  Vuurpylstelsels.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir NWT Graad 4, en is gebasseer op die “Via Afrika” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Planeet Aarde.
  • Onderwerp 2:  Die Son.
  • Onderwerp 3:  Die Aarde en die Son.
  • Onderwerp 4:  Die Maan.
  • Onderwerp 5:  Vuurpylstelsels.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig met opsomming en sleutelwoorde.
  • Breinkaart per onderwerp.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

2 reviews for Graad 4 Natuurwetenskappe & Tegnologie Kwartaal 4 (VIA Afrika) (OLD UPDATED JULY 2021)

5.0
Based on 2 reviews
5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Annette Malan

  2. Leoni Fick

    Hou baie van die opsommings.

Add a review