Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 4 / Graad 4 November Eksamenvraestelle en Memorandums 2019
Sale!

Graad 4 November Eksamenvraestelle en Memorandums 2019

R161.46 incl. VAT

Hierdie produk bevat die volgende eksamenvraestelle met memorandums vir November:

  • Afrikaans huistaal (x2)
  • Dans, drama en musiek (x1)
  • English FAL (x1)
  • Geografie (x1)
  • Geskiedenis (x1)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (x2)
  • Persoonlike en Sosiale Welstand (x2)
  • Wiskunde (x2)

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Hierdie produk bevat die volgende eksamenvraestelle met memorandums vir November:

  • Afrikaans huistaal (x2)
  • Dans, drama en musiek (x1)
  • English FAL (x1)
  • Geografie (x1)
  • Geskiedenis (x1)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (x2)
  • Persoonlike en Sosiale Welstand (x2)
  • Wiskunde (x2)

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

20 reviews for Graad 4 November Eksamenvraestelle en Memorandums 2019

Powered byCusRev
4.8
Based on 20 reviews
5 star
80
80%
4 star
20
20%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Catherine C.

    Was able to download as soon as payment was processed. Excellent service.

  2. Yollanda Fritz

  3. Anonymous

  4. Sune Nel

  5. Chantie

    To the point examination papers, with introduction to longer questions – thank you!

  6. Sonnika De Vos

  7. Adri

    Ek is baie beïndruk met al die produkte op julle webtuiste. Dit maak leer aansienlik makliker en lekkerder met al die kleurvolle opsommings. As ek een opbouende kritiek moet lewer … ek sou graag meer tekeninge en kaarte in die Geografie vraestelle wou gehad het, aangesien dit nogal gereeld gevra word. Buiten dit is die vraestelle uitstekend om inhoud wat geleer is, te toets en finaal vas te lê. Summaries SA gee verseker waarde vir geld en is by verre die beste produkte vir beste waarde vir geld op die mark.

  8. Anonymous

    Great product

  9. Cindy Barkhuysen

  10. Nicolene Colesky

  11. Annette Malan

  12. Tammy Prezons

  13. Anonymous

  14. Natasha Hoeksema

  15. Ezelle V.

    Summaries SA maak leer vir eksamens maklik!!

  16. Anonymous

  17. annelie bester

  18. Rene Jantjies

  19. Lucy Kearney

  20. Susan Verwayen

Add a review