Sale!

Graad 4 Pakket Kwartaal 1 (NWT, SW & LV)

(3 customer reviews)

From: R218.75 incl. VAT

Die Graad 4 Pakket Kwartaal 1 sluit die volgende in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • Junie Eksamen en Memorandums
  • Maart Toetse en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum)

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum)

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Maart vraestelle en memorandums 2020

Graad 4 Maart vraestelle en memorandums 2021

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 1 2021

Graad 4 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Graad 4 Maart vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Description

Die Graad 4 Pakket Kwartaal 1 sluit die volgende in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • Junie Eksamen en Memorandums
  • Maart Toetse en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 4 Opsommings Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

3 reviews for Graad 4 Pakket Kwartaal 1 (NWT, SW & LV)

Powered byCusRev
5.0
Based on 3 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Chantal Gertse

    Since the day i found Summaries SA i can see the results in my kids report cards every term. Extremely happy… thank you

  2. Charlotte Pryor

  3. Tanja de Wet

Add a review

You may also like…