Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Pakkette en Spesiale Aanbiedinge / Graad 4 / Graad 4 Pakket Kwartaal 3 & 4 (NWT, SW & LV)
Sale!

Graad 4 Pakket Kwartaal 3 & 4 (NWT, SW & LV)

From: R468.75 incl. VAT

Graad 4 Kwartaal 3 & 4 Pakket (NWT, SW & LV) sluit die volgende produkte in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • Junie Eksamen en Memorandums
  • Maart Toetse en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Graad 4 Afrikaans HT Gids (Jaar)

Graad 4 November Eksamenvraestelle en Memorandums 2019

Graad 4 September Eksamen vraestelle en memorandums 2019

Graad 4 September Eksamen vraestelle en memorandums 2020

Graad 4 November Eksamen Vraestelle en Memorandums 2020

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4 2021

Graad 4 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Platinum)

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 3 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum)

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 4 Kwartaal 3 & 4 Pakket (NWT, SW & LV) sluit die volgende produkte in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • Junie Eksamen en Memorandums
  • Maart Toetse en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 4 Opsommings Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

6 reviews for Graad 4 Pakket Kwartaal 3 & 4 (NWT, SW & LV)

Powered byCusRev
5.0
Based on 6 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Deirdre

    Great summaries. Saves tons of time.

  2. Chris HENDRIKSZ

  3. Ilse Meintjes

  4. Lenise Loubser

  5. Estelle

  6. Marlise

    Ek het die opsommings vir kwartaal 1 en 2 by julle geloop en my kind was baie gelukkig daarmee. Siende dat dit die eerste jaar is wat ons opsommings gebruik het ek in kwartaal 3 ‘n ander instansie se opsommings gekoop om te kyk hoe lyk dit. My kind het na hy daardie opsommings gebruik het vir my gevra of ons ASB weer Summaries SA se opsommings kan koop. Hy hou baie meer daarvan. So ek dink dit spreek boekdele. Baie dankie vir ‘n kwaliteit produk.

Add a review