Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Pakkette en Spesiale Aanbiedinge / Graad 4 / Graad 4 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV)
Sale!

Graad 4 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV)

From: R239.58 incl. VAT

Graad 4 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV) sluit die volgende produkte in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • November Eksamens en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum) - Opsommings en Werkkaarte

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 4 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 4 November Eksamen Vraestelle en Memorandums 2020

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4 2021

Graad 4 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Graad 4 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV) sluit die volgende produkte in, in Afrikaans:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum handboek)

Opsioneel:

  • November Eksamens en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 4 Opsommings Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

4 reviews for Graad 4 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV)

Powered byCusRev
5.0
Based on 4 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Marnelle van der Merwe

  2. Anonymous

  3. Anel Van Rooyen

  4. Anne-Lett

    Deeglik! Maak leer baie makliker

Add a review