Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 1 (SW) (Oxford Handboek) OLD UPDATED FEBRUARY 2021

R100.00

HIerdie produk bevat al die opsommings, breinkaarte en werkkaarte vir kwartaal 1 vir Sosiale Wetenskappe Graad 4, en is gebasseer op die “Oxford Suksesvol” handboek.

Geografie – Plekke waar mense woon

  • Eenheid 1:  Mense en plekke.
  • Eenheid 2:  Bakens en hoe om ‘n roete te verduidelik.
  • Eeinheid 3:  Mense en hul behoeftes.

Geskiedenis – Plaaslike geskiedenis

  • Eenheid 1:  Vind uit wat vandag in ‘n plaaslike gebied gebeur.
  • Eenheid 2:  Vind uit oor die geskiedenis van ‘n plaaslike gebied.
  • Eenheid 3:  Geskiedenisprojek:  Plaaslike geskiedenis.

Description

Die pakket bestaan uit:

  • Oorsig vir die kwartaal met sleutelbegrippe en nuwe woorde.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of fotos.
  • Aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkkaarte met memorandums.

HIerdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur OZOW of Payfast.  Kontak ons as jy met ‘n EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*We have great packages available for classes/grades – please contact us at info@summariessa.co.za for more information.

*Have a look at our membership options available for affordable, monthly payments.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 1 (SW) (Oxford Handboek) OLD UPDATED FEBRUARY 2021”