1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe Vraestelle en Memorandums

Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe Vraestelle en Memorandums

From: R31.25 incl. VAT

Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe vraestelle en memorandums.  Kies die opsies tussen die verskillende toetsreekse.

Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe (GEO & GESK) vraestelle met memorandums SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Maart toets vraestel & memo 2020

Graad 4 SW Geografie Maart vraestel 2020

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) vraestel en memorandum vir Maart toetsreeks.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Maart vraestel & memo 2021

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) vraestel en memorandum vir Maart toetsreeks.

  • Mense en plekke.
  • Paaie en voet paaie.
  • Mense en hul behoeftes.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Maart vraestel & memo 2022

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) vraestel en memorandum vir Maart toetsreeks.

  • Vraag 1: Plekke om te woon.
  • Vraag 2: Soorte werk wat mense op verskillende plekke doen.
  • Vraag 3: Geboue in verskillende plekke en hul gebruike.
  • Vraag 4: Paaie en voetpaaie.
  • Vraag 5: Landmerke.
  • Vraag 6: Beskryf en teken ‘n kort rit.
  • Vraag 7: Mense en hulle behoeftes.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Junie vraestel & memo

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) vraestel en memorandum vir Junie eksamens.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Junie vraestel & memo (2)

Graad 4 SW Geografie Vraestel en Memo 2020 (2):

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) vraestel 2 en memorandum vir Junie eksamens.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Junie vraestel & memo - 2023

Graad 4, Sosiale Wetenskappe, Geografe, Junie Eksamen en Memo, 2023.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) September Eksamen en Memo (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) September Eksamen en Memo (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) September Eksamen en Memo 2020 (3)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) September Eksamen & Memo 2023

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geografie) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Hierdie vraestel bestaan uit 4 Vrae wat 4 bladsye opneem.

  • Vraag 1:  Identifiseer tussen produkte van plante en produkte van diere.
  • Vraag 2:  Identifiseer boerderye.
  • Vraag 3:  Tiepes Vrugte.
  • Vraag 4:  Kaartwerk.
  • GROOT TOTAAL:  25

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Junie vraestel & memo

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) vraestel en memorandum vir Junie eksamens.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Junie vraestel & memo (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) vraestel 2 en memorandum vir Junie eksamens.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Maart toets vraestel en memo 2020

Graad 4 SW Geskiedenis Maart Vraestel en Memo 2020:

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) vraestel en memorandum vir Maart toetsreeks.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) September Eksamen en Memo (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) September Eksamen & Memo (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) September Eksamen en Memo 2020 (3)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) November Eksamen & Memo 2019

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) November Eksamen & Memo 2020

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe vraestelle en memorandums.  Kies die opsies tussen die verskillende toetsreekse.

Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe (GEO & GESK) vraestelle met memorandums SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#graad4sosialewetenskappeeksamens #geskiedenis #geografie #CAPS #graad4swopsommings
#swgraad4 #SummariesSA #Eksamenhulp #maarttoetsreeks #junieeksamens #septembertoetsreeks #novembereksamens

 

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 4 (SW) Sosiale Wetenskappe Vraestelle en Memorandums”