1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 4 / WISK - Wiskunde / Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle

Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle

From: R31.25 incl. VAT

Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle.  Kies die opsies tussen die verskillende toetsreekse en kwartale.

Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 1

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 4, Kwartaal 1 Wiskunde.

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 2

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 4, Kwartaal 2 Wiskunde.

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 3

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 4, Kwartaal 3 Wiskunde.

Graad 4 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 4, Kwartaal 4 Wiskunde.

Graad 4 Wiskunde Maart toets vraestel & memo 2020

Graad 4 Wiskunde Maart Vraestel en Memo 2020:

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde vraestel en memorandum vir Maart toetsreeks.

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Wiskunde Junie vraestel en memo

Graad 4 Wiskunde Junie Vraestel en Memo 2020:

Hierdie produk bevat 'n aflaaibare Graad 4 Wiskunde vraestel en memorandum vir Junie eksamens.

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Wiskunde Junie vraestel en memo (2)

Graad 4 Wiskunde Junie Vraestel en Memo 2020 (2):

Hierdie produk bevat 'n aflaaibare Graad 4 Wiskunde vraestel 2 en memorandum vir Junie eksamens.

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Wiskunde Junie vraestel en memo (3)

Graad 4 Wiskunde Junie Vraestel en Memo 2020 (3):

Hierdie produk bevat 'n aflaaibare Graad 4 Wiskunde vraestel 3 en memorandum vir Junie eksamens.

Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Graad 4 Wiskunde Junie Eksamen & Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen ( Vraestel 1 en 2 ) en Memorandums vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 4 Wiskunde Junie Eksamen & Memo - 2023 (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen ( Vraestel 1 en 2 ) en Memorandums vir Junie toetsreeks.

 

 

Graad 4 Wiskunde September Eksamen en Memo (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Wiskunde September Eksamen en Memo (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Wiskunde September Eksamen en Memo 2020 (3)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 4 Wiskunde September Eksamen & Memo - 2023

Totaal:  45 punte.
Inhoud:
  • Afdeling A
    • Vraag 1:  Heelgetalle.
    • Vraag 2:  Bereken die optel- en aftreksomme.
  • Afdeling B
    • Vraag 3:  Breuke
    • Vraag 4:  Massa en volume.
    • Vraag 5:  Aansigte van ‘n vorm.
    • Vraag 6:  Vorms.
    • Vraag 7:  Frekwensie tabel.

Graad 4 Wiskunde November Eksamen & Memo 2019 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

 

Graad 4 Wiskunde November Eksamen & Memo 2019 (2)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

Graad 4 Wiskunde November Eksamen & Memo 2020

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Wiskunde Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

Graad 4 Wiskunde November eksamen vraestel & memo 2020 (3)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Wiskunde vraestel en memorandum vir November eksamen.

Graad 4 Wiskunde November Vraestel en Memo - 2023

Graad 4 Wiskunde November Vraestel en Memo:

Totaal:  50 punte.

Inhoud:

  • Afdeling A:  [25]
  • Afdeling B:  [25]

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

JOA DE LA GUER

Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle.  Kies die opsies tussen die verskillende toetsreekse en kwartale.

Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#Graad4 #Wiskunde #Thinkingtools #CAPS #graad4wiskundeeksamens #WiskundeHulp
#wiskgraad4 #SummariesSA #Eksamenhulp #Laerskool #Hoërskool

 

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 4 (WISK) Wiskunde Aktiwiteite en Vraestelle”