Sale!

Graad 5 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

(18 customer reviews)

R88.54 incl. VAT

Hierdie produk bevat ‘n Leerdersgids & Onderwysersgids (memorandum) vir Graad 5 Afrikaans Huistaal, kwartaal 1-4.

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Description

Hierdie produk bevat ‘n Leerdersgids & Onderwysersgids (memorandum) vir Graad 5 Afrikaans Huistaal, kwartaal 1-4.

  • Klinkers en medeklinkers.
  • Lettergrepe.
  • Diftonge.
  • Alfabetiese volgorde.
  • Woorde wat op -d eindig.
  • Woorde wat op -t eindig.
  • f- woorde.
  • v- woorde.
  • Punktuasie en leestekens.
  • Skryftekens.
  • Afrkortings.
  • Werkwoord.
  • Tydsvorme.
  • Samestellings.
  • Voor- & agtervoegsels.
  • Bywoord.
  • Selfstandige naamwoord.
  • Byvoeglike naamwoord.
  • Intensiewe vorme.
  • Voornaamwoorde.
  • Voorsetsels.
  • Telwoorde.
  • Lidwoorde.
  • Voegwoorde.
  • Sinonieme & Antonieme.
  • Sinsoorte.
  • Enkelvoudige sinne.
  • Ontkenning.
  • Direkte & indirekte rede.
  • Lydende & bedrywende vorm.
  • Letterlike & figururlike taal.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

18 reviews for Graad 5 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Powered byCusRev
4.7
Based on 18 reviews
5 star
72
72%
4 star
27
27%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. marlise boshoff

  2. Aqeelah Hendricks

    Great content. Perhaps reading comprehension workbook wit different cognitive level questions will be great.

  3. Leonie Thompson

  4. Adri Van der Merwe

  5. Ilizma Muller

    Dit sal nice wees om ‘n breinkaart vir Afr woordsoorte te kon he en ander afrikaanse terme

  6. Anonymous

  7. Annemarie Esterhuizen

    Excellent

  8. Anonymous

  9. Gail Kruger

    Als wat ons nodig het

  10. Jolene Barnard

  11. Monica Leuschner

  12. Anonymous

  13. Lorinda

  14. Adri

  15. Lizemari van Wyk

    Very good

  16. Anonymous

    Love the use of pictures to explain

  17. Anonymous

  18. Rudi Klopper

    Excellent sheets

Add a review