Sale!

Graad 5 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LO)

(5 customer reviews)

From: R239.58 incl. VAT

Graad 5 Kwartaal 4 Pakket bevat die volgende produkte:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Opsioneel:

  • November Eksamens en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie handboek spesifiek)

Graad 5 Natuurwetenskappe & Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 5 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4 2021

Graad 5 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Graad 5 November eksamen vraestelle & memorandums

Hierdie produk bevat die volgende eksamenvraestelle met memorandums vir November:

  • Afrikaans huistaal (x2)
  • Dans, drama en musiek (x1)
  • English FAL (x1)
  • Geografie (x2)
  • Geskiedenis (x2)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (x1)
  • Persoonlike en Sosiale Welstand (x1)
  • Visuele kuns (x1)
  • Wiskunde (x1)

Graad 5 November Eksamen Vraestelle en Memorandums 2020

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Description

Graad 5 Kwartaal 4 Pakket bevat die volgende produkte:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Opsioneel:

  • November Eksamens en Memorandums
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Wiskunde (Nie handboek spesifiek)

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 5 Kwartaal 4 Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

5 reviews for Graad 5 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LO)

Powered byCusRev
5.0
Based on 5 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Reta Herselman

  2. Helena van Antwerpen

  3. SHERINE MENTZ

  4. nicky fourie

  5. Angelique

    I love the colourful summaries and the layout makes it interesting for a visual learner.

Add a review

You may also like…