1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 5 / LV - Lewensvaardigheid / Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle

Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle

From: R31.25 incl. VAT

Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle.  Kies die opsies tussen die verskillende kwartale.

Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum)

Opsommings en Werkkaarte vir Lewensvaardighede Graad 5, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 1:  Positiewe selfbegrip.
  • Hoofstuk 2:  Gee en ontvang terugvoer.
  • Hoofstuk 3:  Hanteer emosies.
  • Hoofstuk 4:  Verhoudings.
  • Hoofstuk 5:  Bewegingsreekse.
  • Hoofstuk 6:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 7:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 2 (Platinum)

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Lewensvaardighede Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 8:    Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel.
  • Hoofstuk 9:    Kindermishandeling.
  • Hoofstuk 10:  Hanteer gewelddadige situasies.
  • Hoofstuk 11:  Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kulture.
  • Hoofstuk 12:  Balsporte.
  • Hoofstuk 13:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum)

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Lewensvaardigheid Graad 5, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 15:  Feeste en gebruike in verskillende gelowe.
  • Hoofstuk 16:  Veiligheidsmaatreëls:  huis en omgewing.
  • Hoofstuk 17:  Water is ‘n belangrike basiese behoefte.
  • Hoofstuk 18:  Eet gesond.
  • Hoofstuk 19:  Ritmiese bewegings vir kinders.
  • Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum)

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Lewensvaardigheid Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 22:  Plaaslike gesondheidsprobleme.
  • Hoofstuk 23:  MIV en Vigs.
  • Hoofstuk 24:  Die misbruik van middels.
  • Hoofstuk 25:  Atletiek en swem.
  • Hoofstuk 26:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 27:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Platinum) - Slegs Opsommings

SLEGS Opsommings vir Lewensvaardighede Graad 5, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 1:  Positiewe selfbegrip.
  • Hoofstuk 2:  Gee en ontvang terugvoer.
  • Hoofstuk 3:  Hanteer emosies.
  • Hoofstuk 4:  Verhoudings.
  • Hoofstuk 5:  Bewegingsreekse.
  • Hoofstuk 6:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 7:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 2 (Platinum) - Slegs Opsommings

SLEGS Opsommings vir Lewensvaardighede Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 8:    Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel.
  • Hoofstuk 9:    Kindermishandeling.
  • Hoofstuk 10:  Hanteer gewelddadige situasies.
  • Hoofstuk 11:  Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kulture.
  • Hoofstuk 12:  Balsporte.
  • Hoofstuk 13:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 3 (Platinum) - Slegs Opsommings

SLEGS Opsommings vir Lewensvaardigheid Graad 5, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 15:  Feeste en gebruike in verskillende gelowe.
  • Hoofstuk 16:  Veiligheidsmaatreëls:  huis en omgewing.
  • Hoofstuk 17:  Water is ‘n belangrike basiese behoefte.
  • Hoofstuk 18:  Eet gesond.
  • Hoofstuk 19:  Ritmiese bewegings vir kinders.
  • Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum) - Slegs Opsommings

SLEGS Opsommings vir Lewensvaardigheid Graad 5, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 22:  Plaaslike gesondheidsprobleme.
  • Hoofstuk 23:  MIV en Vigs.
  • Hoofstuk 24:  Die misbruik van middels.
  • Hoofstuk 25:  Atletiek en swem.
  • Hoofstuk 26:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 27:  Waardeer en skep beeldende kuns.

Graad 5 Lewensvaardigheid Junie Eksamen en Memo - 2023

Graad 5 Lewensvaardighede Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Hierdie vraestel bevat 6 Vrae wat 5 bladsye opneem.

  • GROOTTOTAAL:  30

Graad 5 Lewensvaardigheid September Eksamen & Memo

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 5 Lewensvaardigheid Eksamen en Memorandum vir September toetsreeks.

Graad 5 Lewensvaardigheid (Drama, Dans, Musiek) November Eksamen & Memo 2019

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 5 Lewensvaardigheid (Dans, Drama, Musiek) Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

 

Graad 5 Lewensvaardigheid (Persoonlike en Sosiale Welstand) November Eksamen & Memo 2019

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 5 Lewensvaardigheid (Persoonlike en Sosiale Welstand) Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

 

Graad 5 Lewensvaardigheid (Visuele Kuns) November Eksamen & Memo 2019

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 5 Lewensvaardigheid (Visuele Kuns) Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

Graad 5 Lewensvaardigheid (Persoonlike en Sosiale Welstand) November Eksamen & Memo 2020

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 5 Lewensvaardigheid (Persoonlike en Sosiale Welstand) Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.

 

Graad 5 Lewensvaardigheid November Vraestel en Memo - 2023

Graad 5 Lewensvaardigheid November Vraestel en Memo:

Totaal:  30 punte.

Inhoud:

  • Afdeling A:  Meervoudige keuse, Definieer terme, Pas Kolom A by B, Kort vrae. [15]
  • Afdeling B:  Kyk na die prente en beantwoord die vraae. [15]

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

JOA DE LA GUER

Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle.  Kies die opsies tussen die verskillende kwartale.

Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#graad5lewensvaardigheidplatinum
#graad5lvopsommings
#lvplatinumgraad5

 

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 5 (LV) Lewensvaardigheid Opsommings en Vraestelle”
[]