fbpx

Graad 5 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 1 – (NWT)

(33 customer reviews)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 1:  Plante en diere op Aarde
  • Onderwerp 2:  Diereskelette
  • Onderwerp 3:  Skelette as strukture
  • Onderwerp 4:  Voedselkettings
  • Onderwerp 5:  Lewensiklusse

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
  • Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Description

33 reviews for Graad 5 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 1 – (NWT)

5 star
93%
4 star
6%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Powered by Customer Reviews Plugin
  1. Naomi du Plessis (verified owner)

    EXCELENT

  2. Johan Lamprecht (verified owner)

  3. Lorraine Vorster (verified owner)

    Hierdie produk is fantasties. My kind se punte het met tot 20% verbeter. Selfs sy gemoed teenoor sy leer werk het met 100% verbeter. Leer tyd het speel tyd geword. Uitstekend!!

  4. Anonymous (verified owner)

    EK hou baie van die prentjies ek doen my eie opsommings so dit spaar nou meer tyd, sal by lang vrae ook meer prentjies soek, maar baie goed dankie

  5. Janine grobbelaar (verified owner)

  6. Carli Lotriet (verified owner)

  7. Lizelle Nel (verified owner)

  8. Magda De Bruyn (verified owner)

  9. Yolandé Fourie (verified owner)

  10. lynnette pretorius (verified owner)

  11. Sophia Hendricks (verified owner)

    Exactly what I needed. Colorful, short and precise.

  12. NAOMI LOMBAARD (verified owner)

  13. Zelda (verified owner)

  14. Sunette Grimbeek (verified owner)

  15. Elsie Muller (verified owner)

  16. MELISSA PIETERSE (verified owner)

  17. Corlien Becker (verified owner)

  18. Joey Bouwer (verified owner)

  19. Anonymous (verified owner)

  20. Mariska du Preez (verified owner)

  21. Anonymous (verified owner)

  22. Anonymous (verified owner)

    This has really helped me. Information is set out nicely and it is interesting to the learners.

  23. Sanett Botha (verified owner)

  24. Susan Nel (verified owner)

  25. Christine van Deventer (verified owner)

  26. Lari Truter (verified owner)

  27. Erika Vorster (verified owner)

  28. Chantie M. (verified owner)

  29. Sune Nel (verified owner)

  30. Lesley Steyn (verified owner)

  31. Marna V. (verified owner)

    Mooi, netjies en kleurvol

  32. Karen Neethling (verified owner)

  33. Yolandi Engelbrecht (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.