Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 (NWT) (Platinum)

(3 customer reviews)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 6:  Metale en nie-metale
  • Onderwerp 7:  Gebruike van metale
  • Onderwerp 8:  Die verwerking van materiale
  • Onderwerp 9:  Verwerkte materiale

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
  • Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
  • Werkskaarte met memorandums

Description

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

3 reviews for Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 2 (NWT) (Platinum)

5.0
Based on 3 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Carmen Heynes

  2. Cyril Smith

  3. Jolene Barnard

Add a review