fbpx

Graad 5 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 2 – (NWT)

(12 customer reviews)

R80.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir NWT Graad 5, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 6:  Metale en nie-metale
  • Onderwerp 7:  Gebruike van metale
  • Onderwerp 8:  Die verwerking van materiale
  • Onderwerp 9:  Verwerkte materiale

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
  • Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
  • Werkskaarte met memorandums

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Description

12 reviews for Graad 5 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 2 – (NWT)

5 star
91%
4 star
8%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Powered by Customer Reviews Plugin
  1. Lorraine Vorster (verified owner)

    Verby good, makes my life so much easier.

  2. tersia muller (verified owner)

    Luv dit!!!So goed opgesom.

  3. Christel D. (verified owner)

  4. Jandri Coetzee (verified owner)

  5. Zurika Wepener (verified owner)

    Baie deeglik, goed uiteengesit en samevattend.

  6. ANNAMARIE HEYNEKE (verified owner)

    Extended information. Awesome

  7. NAOMI LOMBAARD (verified owner)

  8. Zelda (verified owner)

  9. Sunette Grimbeek (verified owner)

  10. Karlien Van Niekerk (verified owner)

  11. Cisca McDonald (verified owner)

  12. Adele Schwulst (verified owner)

    like it

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.