Sale!

Graad 5 November eksamen vraestelle & memorandums

(18 customer reviews)

R150.00

Hierdie produk bevat die volgende vraestelle met memorandums vir November eksamen:

  • Afrikaans huistaal (x2)
  • Dans, drama en musiek (x1)
  • English FAL (x1)
  • Geografie (x2)
  • Geskiedenis (x2)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (x1)
  • Persoonlike en Sosiale Welstand (x1)
  • Visuele kuns (x1)
  • Wiskunde (x1)

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Bulk buy ticket for teachers

Description

Hierdie produk bevat die volgende vraestelle met memorandums vir November eksamen:

  • Afrikaans huistaal (x2)
  • Dans, drama en musiek (x1)
  • English FAL (x1)
  • Geografie (x2)
  • Geskiedenis (x2)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (x1)
  • Persoonlike en Sosiale Welstand (x1)
  • Visuele kuns (x1)
  • Wiskunde (x1)
  • Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
    • Oorsig vir die kwartaal wat hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening
    • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
    • Uitgebreide opsommings wat puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s opgestel
    • Aktiwiteite met modelantwoorde.
    • Ekstra werksvelle met memorandums.

    Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

    Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

    Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

    Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

    Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

    Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

    Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

    Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

    Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

    Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

18 reviews for Graad 5 November eksamen vraestelle & memorandums

4.8
Based on 18 reviews
  1. Nadine Thompson

  2. irene

    Love the tests!!!

  3. Vanessa Pretorius

  4. Anonymous

    Die beste diens en produkte. Opsomming so maklik verstaanbaar en leer vinniger. Vraestelle help so baie om kennis weer te toets. My meisiekind het verlede kwartaal op haar leer vakke 88%-90 gekry. Baie dankie

  5. Ancheri Maree

  6. Marthy

  7. Chantie

  8. Pauchia

    These material are great, especially for working moms who want to be assist their kids the best they can. Thank you so much.

  9. Mirinda Erwee

  10. Adri Viviers

  11. Anonymous

    Some papers are fantastic, and others does not contain content that is in my son’s syllabus.

  12. Wilme Willard

  13. debby krause

  14. marlise boshoff

  15. Ananda Van Graan

  16. Nadine Thompson

  17. Jolene Barnard

  18. Anonymous

Add a review