Sale!

Graad 5 Pakket Kwartaal 1 & 2 (NWT, SW & LV)

(13 customer reviews)

From: R399.00

Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 5 – Kwartaal 1 & 2:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Opsioneel:

  • Maart Toetse en Memorandums
  • Junie Eksamens en Memorandums
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Platinum)

  • Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum)

  • Graad 5 Lewensvaardighede (LV) Kwartaal 1 (Platinum)

  • Graad 5 Lewensvaardighede (LV) Kwartaal 2 (Platinum)

  • Graad 5 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 1 2021 – optional

  • Graad 5 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 2 – optional

  • Graad 5 Afrikaans HT Werkboek (Jaar) – optional

  • Graad 5 Maart Toets vraestelle en memorandums 2020 – optional

  • Graad 5 Maart Toets vraestelle en memorandums 2021 – optional

  • Graad 5 Junie Eksamen vraestelle en memorandums – optional

  • Bulk buy ticket for teachers – optional

    Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

  • Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Platinum)

  • Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum)

Description

Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 5 – Kwartaal 1 & 2:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Opsioneel:

  • Maart Toetse en Memorandums
  • Junie Eksamens en Memorandums
  • Wiskunde (Nie op enige handboek gebaseer nie)
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

13 reviews for Graad 5 Pakket Kwartaal 1 & 2 (NWT, SW & LV)

5.0
Based on 13 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Zelda

  2. MELISSA PIETERSE

  3. Corlien Becker

  4. Joey Bouwer

  5. Anonymous

  6. Sanett Botha

  7. Lari Truter

  8. Chantie M.

    Beautiful and Concise – thank you!

  9. Lesley Steyn

  10. Karen Neethling

  11. Magda van Niekerk

  12. jolanda hechter

  13. Pat Van Schalkwyk

    Excellent material!

Add a review