Description
Graad 6 Afrikaans (EAT) November Vraestel en Memo:
Totaal: 50 Marks.
Die inhoud van die vraestel lyk soos volg:
- Vraag 1: Literêre teks (20 punte)
- Vraag 2: Visuele teks (10 punte)
- Vraag 3: Opsomming (5 punte)
- Vraag 4: Taalstrukture & konvensies (15 punte)
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
MON VDM
Termes en voorwaardes
Graad 6 Afrikaans (EAT) November Vraestel en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Stephen Fay –
Appropriate standard of questions and the memo of course is a great help. Thank you.