Graad 6 Afrikaans Huistaal (HT) Werkboek Kwartaal 3

R280.00

Hierdie produk bevat ‘n Leerder-en Onderwysersgids vir Graad 6 Afrikaans Huistaal, kwartaal 3. Die leerdersgids sluit verduidelikings met toetsoefeninge in verskillende onderwerpe in en is nie op enige handboek gebaseer nie. Al vier die vaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied asook taalstruktuur en -konvensies word behandel (opsteller – eksterne party).

Description

Hierdie produk bevat ‘n Leerder-en Onderwysersgids vir Graad 6 Afrikaans Huistaal, kwartaal 3. Die leerdersgids sluit verduidelikings met toetsoefeninge in verskillende onderwerpe in en is nie op enige handboek gebaseer nie. Al vier die vaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied asook taalstruktuur en -konvensies word behandel (opsteller – eksterne party).

  • Hardoplees
  • Leesbegrip & Luistertoets
  • Mondeling
  • Gedigte
  • Instruksies/Opsommings
  • Opstelle/paragrawe
  • Begripstoetse
  • Koerantberig
  • Dagboekinskrywings
  • Briewe
  • Advertensie
  • Toneelstuk/Dialoog/Kortverhaal
  • Resensie
  • Sinsoorte
  • Enkelvoudige sinne
  • Sinonieme & Antonieme
  • Direkte & indirekte rede
  • Ontkenning
  • Lydende & bedrywende vorm
  • Letterlike & figuurlike betekenis/Idiome
  • Hersiening
  • Taaltoetse

 

  • Die pakket is beplan en ontwikkel volgens die KABV dokument.
  • Dit is nie op enige handboek gebaseer nie. Die leerderboek vervang dus die taalhandboek, maar leesboeke uit ander reekse moet nog steeds gebruik word om lees aan te vul.
  • Dit bestaan uit vyf tweeweeksiklusse en sluit ook alle formele take (assesserings) in.
  • Die leerderboek sluit verduidelikings met toetsoefeninge in verskillende onderwerpe in.
  • Die onderwysergids sluit die jaarbeplanning, kwartaalbeplanning, werkskedule, memorandums vir informele sowel as formele aktiwiteite en ‘n item en foutontleding by toepaslike aktiwiteite in. Die onderwyser se beplanning is tot die minimum beperk.
  • Die produk vergemaklik administratiewe werk en is baie gebruikersvriendelik.
  • Dit is baie geskik vir tuisonderrig.
  • Beide die leerderboek en die onderwysersgids bestaan uit 58+ bladsye.
  • Al vier die vaardighede: Luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied asook taalstruktuur en -konvensies word in elke tweewekesiklus behandel.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 Afrikaans Huistaal (HT) Werkboek Kwartaal 3”