Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 6 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)
Sale!

Graad 6 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)

R500.00 incl. VAT

Graad 6 Junie Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare Junie vraestelle vir Graad 6.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

  • Graad 6 Afrikaans HT Junie Toets en Memo 2023 (2)

  • Graad 6 Afrikaans HT Junie vraestel & memo

  • Graad 6 Afrikaans HT Junie vraestel & memo 2021

  • Graad 6 Afrikaans Huistaal Junie Toets en Memo 2023 (1)

  • Graad 6 Engels FAL Junie Eksamen & Memo 2021

  • Graad 6 Engels FAL Junie Toets en Memo 2023 (1)

  • Graad 6 Lewensvaardighede Junie Vraestel & Memo - 2023 (2)

  • Graad 6 Lewensvaardigheid (PSW) Junie Toets en Memo 2023 (1)

  • Graad 6 Natuurwetenskappe & Tegnologie Junie vraestel & memo

  • Graad 6 Natuurwetenskappe & Tegnologie Junie vraestel & memo (2)

  • Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie eksamen & memo - 2023

  • Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie Vraestel en Memo 2021

  • Graad 6 Persoonlike en Sosiale Welstand Junie vraestel & memo

  • Graad 6 Persoonlike en Sosiale Welstand Junie vraestel & memo (2)

  • Graad 6 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geografie)

  • Graad 6 Sosiale Wetenskappe Junie vraestel & memo (Geskiedenis)

  • Graad 6 SW Geografie Junie Eksamen en MEMO 2023

  • Graad 6 SW Geskiedenis Junie Eksamen en Memo 2023

  • Graad 6 SW Geskiedenis Junie Eksamen en Memo 2023 (2)

  • Graad 6 Wiskunde Junie vraestel & memo

  • Graad 6 Wiskunde Junie vraestel & memo (2)

  • Graad 6 Wiskunde Toets en Memo Junie Vraestel 1 2023 - (1)

  • Graad 6 Wiskunde Toets en Memo Junie Vraestel 2 2023 - (2)

Graad 6 Junie Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare Junie vraestelle vir Graad 6.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Graad 6 Junie Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 6 Junie Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)”