Graad 6 Kwartaal 2 Pakket (NWT, SW & LV)
From: Original price was: R302.08.R239.58Current price is: R239.58. incl. VAT
Graad 6 Kwartaal 2 Pakket bevat die volgende produkte:
- NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
- SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
- LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)
Optioneel:
- Wiskunde (Nie handboek spesifiek)
- Afrikaans Huistaal Werkboekie
- Junie Eksamens en Memorandums
Graad 6 Kwartaal 2 Pakket bevat die volgende produkte:
- NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
- SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
- LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)
Optioneel:
- Wiskunde (Nie handboek spesifiek)
- Afrikaans Huistaal Werkboekie
- Junie Eksamens en Memorandums
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
Termes en voorwaardes
Graad 6 Kwartaal 2 Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Christel –
Deeglik uiteengesit vir regterbrein en linkerbrein leerders
Anna-Liza Rademeyer –
Rene Myburgh –
Lizelle Heiberg –
Anonymous –
Die werk lyk super deeglik, ordentlik gestruktureer en op so ‘n manier dat dit maklik verstaanbaar is. Ek sien nogal uit na die eksamen.
Hermien Brand –
Antoinette Nelson –