Sale!

Graad 6 Kwartaal 2 Pakket (NWT, SW & LV)

(7 customer reviews)

From: R239.58 incl. VAT

Graad 6 Kwartaal 2 Pakket bevat die volgende produkte:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Optioneel:

  • Wiskunde (Nie handboek spesifiek)
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Junie Eksamens en Memorandums

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum)

Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum)

Graad 6 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 2 (Platinum)

Graad 6 Junie Eksamen vraestelle en memorandums

Graad 6 Junie Eksamen vraestelle en memorandums 2021

Graad 6 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Graad 6 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Graad 6 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 2

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Description

Graad 6 Kwartaal 2 Pakket bevat die volgende produkte:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Optioneel:

  • Wiskunde (Nie handboek spesifiek)
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • Junie Eksamens en Memorandums

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 6 Kwartaal 2 Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

7 reviews for Graad 6 Kwartaal 2 Pakket (NWT, SW & LV)

Powered byCusRev
4.9
Based on 7 reviews
5 star
85
85%
4 star
14
14%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Christel

    Deeglik uiteengesit vir regterbrein en linkerbrein leerders

  2. Anna-Liza Rademeyer

  3. Rene Myburgh

  4. Lizelle Heiberg

  5. Anonymous

    Die werk lyk super deeglik, ordentlik gestruktureer en op so ‘n manier dat dit maklik verstaanbaar is. Ek sien nogal uit na die eksamen.

  6. Hermien Brand

  7. Antoinette Nelson

Add a review

You may also like…