fbpx
Sale!

Graad 6 – Kwartaal 3 en 4 Pakket

(1 customer review)

From: R560.00 R399.00

Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 6 – Kwartaal 3 en 4:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Graad 6 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 3 – (NWT) (Platinum Handboek)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Onderwerp 10: Elektriese stroombane.
  • Onderwerp 11: Elektriese geleiers en isoleerders.
  • Onderwerp 12: Stelsels om probleme mee op te los.
  • Onderwerp 13: Hoofstroomelektrisiteit

Graad 6 – Sosiale Wetenskappe – Geografie & Geskiedenis – Kwartaal 3 – (SW) (Platinum)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Klimaat oor die wêreld heen.
  • Eenheid 2:  Tropiese reënwoude.
  • Eenheid 3:  Warmwoestyne.
  • Eenheid 4:  Naaldwoude.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hoe mense hulself in 'n demokrasie regeer.
  • Eenheid 2:  Regte en verantwoordelikhede van burgers in 'n demokrasie.
  • Eenheid 3:  Kinders se regte en verantwoordelikhede.
  • Eenheid 4:  Nasionale simbole.

Graad 6 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 3 – (LV)

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

  • Hoofstuk 15:  Dieresorg.
  • Hoofstuk 16:  Versorging van mense.
  • Hoofstuk 17:  Nasiebou en kulturele erfenis.
  • Hoofstuk 18:  Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling.
  • Hoofstuk 19:  Basiese passies.
  • Hoofstuk 20:  Dans, drama en musiek.
  • Hoofstuk 21:  Waardeer en skep beeldende kuns

Graad 6 – Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 4 – (NWT) (Platinum Handboek)

Graad 6 – Sosiale Wetenskappe – Geografie & Geskiedenis – Kwartaal 4 – (SW) (Platinum)

Graad 6 – Lewensvaardigheid – Kwartaal 4 – (LV)

Graad 6 Eksamen vraestelle - November – optional

Hierdie produk bevat die volgende vraestelle met memorandums vir November eksamen:

  • Afrikaans huistaal (x2)
  • Dans, drama en musiek (x1)
  • English FAL (x1)
  • Geografie (x1)
  • Geskiedenis (x1)
  • Natuurwetenskappe en Tegnologie (x1)
  • Persoonlike en Sosiale Welstand (x1)
  • Visuele kuns (x1)
  • Wiskunde (x1)

Description

Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 6 – Kwartaal 3 en 4:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

1 review for Graad 6 – Kwartaal 3 en 4 Pakket

5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
Powered by Customer Reviews Plugin
  1. M Conradie (verified owner)

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…