Sale!

Graad 6 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV)

(6 customer reviews)

From: R239.58 incl. VAT

Graad 6 Kwartaal 4 Pakket bevat die volgende produkte:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Optioneel:

  • Wiskunde (Nie handboek spesifiek)
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • November Eksamens en Memorandums

Graad 6 Natuurwetenskappe & Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 6 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 4 (Platinum)

Graad 6 Afrikaans HT Werkboek (Jaar)

Graad 6 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 4

Graad 6 November Eksamen Vraestelle en Memorandums 2019

Graad 6 November Eksamen Vraestelle en Memorandums 2020

Bulk buy ticket for teachers

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Description

Graad 6 Kwartaal 4 Pakket bevat die volgende produkte:

  • NWT – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Platinum handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Platinum handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Platinum Handboek)

Optioneel:

  • Wiskunde (Nie handboek spesifiek)
  • Afrikaans Huistaal Werkboekie
  • November Eksamens en Memorandums

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 6 Kwartaal 4 Pakket vir NWT, SW en LV (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

6 reviews for Graad 6 Kwartaal 4 Pakket (NWT, SW & LV)

Powered byCusRev
5.0
Based on 6 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Leonie Melkes

    Goeie en flinke diens?

  2. Yolandi Engelbrecht

  3. Carli Lotriet

  4. Mirinda Erwee

  5. Riana Boegman

  6. Lizelle L.

Add a review

You may also like…