Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Oxford)

(1 customer review)

R100.00

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” reeks.

  • Eenheid 1:  Plante en voedsel.
  • Eenheid 2:  Plante en lug.
  • Eenheid 3:  Voedselgroepe.
  • Eenheid 4:  Gebalanseerde diëte.
  • Eenheid 5:  Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel.
  • Eenheid 6:  Metodes vir die verwerking van voedsel.
  • Eenheid 7:  Verskillende ekostelsels.
  • Eenheid 8:  Lewende en nie-lewende dinge in ekostelsels.
  • Eeinheid 9:  Voedselwebbe.

Description

Elke onderwerp bevat die “opsomming” en nuwe woorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Aktiwiteite met antwoorde word gegee. Werkkaarte met memorandums is ingesluit.

Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

1 review for Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Oxford)

5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. D Barkhuizen

Add a review