1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 6 / NWT - Natuurwetenskappe en Tegnologie / Opsommings van Platinum Handboek / Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum)

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum)

R72.92 incl. VAT

Opsommings, Aktiwiteite en Werkkaarte vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Onderwerp 5: Die rangskikking van partikels in vastestowwe, vloeistowwe en gasse
  • Onderwerp 6: Mengsels
  • Onderwerp 7: Oplossings
  • Onderwerp 8: Mengsels en waterbronne
  • Onderwerp 9:  Prosesse om water te suiwer

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Termes en voorwaardes

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Opsommings (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Verdien kommissie met SummariesSA!

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

2 reviews for Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 2 (Platinum)

Powered byCusRev
5.0
Based on 2 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Dezere Van aarde

    Very happy with content and layout

  2. Marelize Conradie

Add a review