Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
- Onderwerp 14: Die sonnestelsel.
- Onderwerp 15: Die beweging van die Aarde, die planete en die maan.
- Onderwerp 16: Stelsels vir die bestudering van die ruimte.
- Onderwerp 17: Stelsels om die Maan en Mars te verken.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
Termes en voorwaardes
Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Opsommings (Platinum) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Verdien kommissie met SummariesSA!
Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings? Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur. Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Dezere Van aarde –
Very happy with content and layout