Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geo & Gesk) Kwartaal 3 (Platinum) OLD UPDATED MAY 2021

(26 customer reviews)

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Klimaat oor die wêreld heen.
  • Eenheid 2:  Tropiese reënwoude.
  • Eenheid 3:  Warmwoestyne.
  • Eenheid 4:  Naaldwoude.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer.
  • Eenheid 2:  Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie.
  • Eenheid 3:  Kinders se regte en verantwoordelikhede.
  • Eenheid 4:  Nasionale simbole.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Klimaat oor die wêreld heen.
  • Eenheid 2:  Tropiese reënwoude.
  • Eenheid 3:  Warmwoestyne.
  • Eenheid 4:  Naaldwoude.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer.
  • Eenheid 2:  Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie.
  • Eenheid 3:  Kinders se regte en verantwoordelikhede.
  • Eenheid 4:  Nasionale simbole.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal met die nuwe woorde.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

26 reviews for Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geo & Gesk) Kwartaal 3 (Platinum) OLD UPDATED MAY 2021

4.9
Based on 26 reviews
5 star
88%
4 star
11%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. VICKY GOUWS

    Vinnge toegang tot die opsommings – baie dankie

  2. Ina-Mari Janse van Rensburg

  3. annelie bester

  4. Tessa T.

  5. Benita

    Happy

  6. M Conradie

  7. Vanessa Pretorius

    Uitstekend!

  8. Magda van Niekerk

  9. Leonie M.

    Beslis n aanbeveling.🤗

  10. Anonymous

  11. Karen Van Rensburg

  12. Henriette Liebenberg

  13. Anonymous

  14. Eugenie Odendal

  15. Rintie Uys

    Baie dankie! Die pakket is uitstekend uit een gesit. Sal verseker weer inloer 🙂

  16. Cornel Kloppers

  17. Samantha Van der Wath

  18. SHERINE MENTZ

  19. Madeleine Elema

  20. Norma Rossouw

    My kind het die Oxford handboek

  21. Natasha Van Wyk

    Very helpful!

  22. Karen S.

  23. Mirinda Erwee

  24. Belinda Herselman

  25. Lizelle C.

    Awesome. Kan verseker aanbeveel!

  26. Mandy

Add a review