Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Oxford) OLD UPDATED MAR 2021

(1 customer review)

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Breedteligging en lengteligging (Bl 8-12)
  • Eenheid 2:  Skaal (BL 13-15)
  • Eenheid 3:  Atlasse, globale statistiek en hedendaagse gebeurtenisse (Bl 16-20)

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopovallei (Bl 24)
  • Eenheid 2:  Nedersettings in die Limpopovallei voor Mapungubwe (Bl 25)
  • Eenheid 3:  Mapungubwe:  Die eerste staat in suidelike Afrika 1220 – 1300 (Bl 26-31)
  • Eenheid 4:  VErandering en kontinuïteit in Ooskushandel met nedersettings in die binneland (Bl 32-33)
  • Eenheid 5:  Europese ontdekkingsreisigers in Asië in die tyd van Mapungubwe (Bl 34)

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

1 review for Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 1 (Oxford) OLD UPDATED MAR 2021

5.0
Based on 1 review
5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Janine grobbelaar

Add a review