Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Oxford) OLD UPDATED MAR 2021

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Waarom mense handel dryf (Bl 38-40)
  • Eenheid 2:  Waarmee mense handel dryf (Bl 41-42)
  • Eenheid 3:  Hulpbronne en die waarde daarvan (Bl 43-46)
  • Eenheid 4:  Billike handel (BL 47-48)

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Redes vir Europese ontdekkingsreise (BL 52-59)
  • Eenheid 2:  Handel en maak van wins (BL 60-64)

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Oxford) OLD UPDATED MAR 2021”