Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Oxford)

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek.

Geografie: Bevolking: Waarom mense op sekere plekke woon

  • Eenheid 1:  Mense en provinsies in SA
  • Eenheid 2:  Waarom mense op sekere plekke woon
  • Eenheid 3:  Mense oor die wêreld heen

Geskiedenis: Medisyne oor die eeue heen

  • Eenheid 1:  Inheemse genesing in SA
  • Eenheid 2:  Moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings
  • Eenheid 3: Skakels tussen holistiese en Westerse vorme van genesing

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig van die kwartaal.
  • Breinkaart per eenheid.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 Sosiale Wetenskappe (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Oxford)”