Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 6, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Breedtegraad en lengtegraad: Aardbol
- Eenheid 2: Halfronde
- Eenheid 3: Breedtegrade en lengtegrade: Kaart
- Eenheid 4: Skaal
- Eenheid 5: Reguitlynafstande
- Eenheid 6: Atlasse
- Eenheid 7: Eie provinsie in ‘n atlas
- Eenheid 8: Statistieke
- Eenheid 9: Aktuele gebeure
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Veranderinge in gemeenskappe
- Eenheid 2: Eerste staat: Mapungubwe
- Eenheid 3: Goue voorwerpe (Renoster)
- Eenheid 4: Handel: Afrika, Indiese Oseaan en verder
- Eenheid 5: Mapungubwe
- Eenheid 6: Groot-Zimbabwe
- Eenheid 7: Europese ontdekkingsreisiger
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal wat hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening insluit
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings wat puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s opgestel
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uit. BTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste. As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som. Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.
Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.
Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menu” regs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).
Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings? Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur. Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
Jacques P. –
Anonymous –
Jan Justus Brits –
Happy
Takkie Bouwer –
Annelize Griesel –
Excellent.
Cedric –
Wonderlik! Die inhouds-benadering versterk my passie om die lesse nog meer genotvol te maak!
SHERINE MENTZ –
Lorraine Vorster –
Jacobus Louw –
Marizanne Terblanche –
Suenette Kotze –
Good
Chantal Gertse –
Since the day i found Summaries SA i can see the results in my kids report cards every term. Extremely happy… thank you
Anna-Liza Rademeyer –
Magda van Niekerk –
Karen Van Rensburg –
Mirinda Erwee –
Karen Odendaal –
Mandy –
Linda Coetzee –
Excellent!
Yolandi Engelbrecht –
Adri Van der Merwe –
Adri Coetzee –
Soekie –
Benita steyn –
Lindi De Lange –
Moses le Roux –
Ettienne Appollis –
Marlene Erasmus –
Elbe Swart –
Dalene Harris –
Ezelle Van Staden –
JWH Evans –
Christelle Hall –
Anonymous –
Nicolene Colesky –
Kristin Steyn –