Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

(29 customer reviews)

R100.00

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

 

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class

Bulk buy ticket for teachers

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Mense en provinsies in Suid-Afrika.
  • Eenheid 2:  Hoekom mense woon waar hulle woon.
  • Eenheid 3:  Landelike en stedelike gebiede.
  • Eenheid 4:  Mense oor die wêreld heen.
  • Eenheid 5:  Gevallestudie:  Rio de Janeiro.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Inheemse medisyne in Suid-Afrika.
  • Eenheid 2:  Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings.
  • Eenheid 3:  Deurbraak in chirurgie:  eerste hartoorplanting.
  • Eenheid 4:  Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW uitBTW sal dus by u bestelling gevoeg word aan die einde van u transaksie.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

29 reviews for Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Platinum)

5.0
Based on 29 reviews
5 star
96
96%
4 star
3
3%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Leonie Melkes

    Goeie diens👏👏

  2. Karen Van Rensburg

  3. Eugenie Odendal

  4. SHERINE MENTZ

  5. Madeleine Elema

  6. Norma Rossouw

  7. Shirley

  8. Annene Basson

    Great!

  9. Karen S.

  10. Mirinda Erwee

  11. Adele Lombard

    Die opsommings het regtig baie gehelp. Volgens my kind was daar n vraag gevra wat die kinders nie van geweet het nie maar sy kon dit antwoord omdat dit deel was van die opsommings.

  12. Mandy

  13. Zenobia Siwa

    Great work!

  14. Moses le Roux

  15. Milandi Badenhorst

  16. Elana

    Baie dankie vir flink en vinnige diens. Ons vind summariessa puik en het selfs in grendeltyd die produkte gebruik om op ons eie pas te leer. Sien uit na nog baie jare saam jou.

  17. Marlene Erasmus

  18. Ettienne Appollis

  19. Elbe Swart

  20. Yolandi Engelbrecht

  21. Carli Lotriet

  22. Mirinda Erwee

  23. Simone Schutte

  24. Riana Boegman

  25. Dalene Harris

  26. Ezelle Van Staden

  27. JWH Evans

  28. Christelle Hall

  29. Janeca Grobler

    FANTASTIC

Add a review