fbpx
Sale!

Graad 7 – Kwartaal 3 en 4 Pakket

From: R840.00 R599.00

Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 7 – Kwartaal 3en 4:

  • NW – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Kollig Op handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Kollig Op handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Kollig Op Handboek)

Graad 7 - Sosiale Wetenskappe - Geografie & Geskiedenis - Kwartaal 3 - (SW) - Kollig Op

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Bevolkingskonsepte
  • Eenheid 2:  Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
  • Eenheid 3:  Die wêreld se bevolkingsgroei...

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hersiening van Graad 5.
  • Eenheid 2:  Nederlandse nedersetting.
  • Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.

Graad 7 - Lewens Oriëntering - Kwartaal 3 - (LO) - Kollig Op

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 8:  Middelmisbruik

  • Eenheid 1:  Soorte / vorms van middelmisbruik.
  • Eenheid 2:  Simptome van middelmisbruik.
  • Eenheid 3:  Persoonlike faktore wat tot middelmisbruik bydra.
  • Eenheid 4:  Beskermende faktore en voorkomingsmaatreëls wat die moontlikheid van middelmisbruik verminder.

Module 9:  Omgewingsgesondheid

  • Eenheid 1:  Plaaslike omgewingsgesondheidsprobleme.
  • Eenheid 2:  Gemeenskaps- en individuele projekte en strategieë om omgewingsgesondheidsprobleme te voorkom en te hanteer.
  • Eenheid 3:  Probleemoplossingsvaardighede.

Module 10:  Wêreld van werk.

  • Eenheid 1:  Ondersoek loopbane en loopbaanverwante aktiwiteite.
  • Eenheid 2:  Simulasie van loopbaanverwante aktiwiteite.
  • Eenheid 3:  Waarde en belangrikheid van werk en die vervulling van persoonlike behoeftes en potensiaal.

Liggaamlike opvoeding:

  • Eenheid 1:  Veiligheid wanneer rotasie-, balans-, elevasie- en ritmiese bewegings uitgevoer word.
  • Eenheid 2:  Beweeg jou liggaam.
  • Eenheid 3: Rotasie.
  • Eenheid 4:  Balans.

Graad 7 - Natuurwetenskappe (NW) - Kwartaal 3 (Kollig Op)

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 10: Energiebronne
Onderwerp 11: Potensiële en Kinetiese energie
Onderwerp 12: HItte-oordrag
Onderwerp 13: Isolasie en energiebesparing
Onderwerp 14: Energie-oordrag na die omliggende omgewing
Onderwerp 15: Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel

Graad 7 - Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) - Via Afrika - K1

Graad 7 - Lewens Oriëntering - Kwartaal 4 - (LO) - Kollig Op

Graad 7 - Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 4 (Kollig Op)

Graad 7 Eksamen vraestelle - November – optional

Description

Die volgende produkte word ingesluit by die pakket vir Graad 7 – Kwartaal 3 en 4:

  • NW – Natuurwetenskappe en Tegnologie (Kollig Op handboek)
  • SW – Sosiale Wetenskappe – Geografie en Geskiedenis (Kollig Op handboek)
  • LV – Lewensvaardigheid (Kollig Op Handboek)

Additional information

Graad 7 - Natuurwetenskappe (NW) - Kwartaal 3 (Kollig Op)

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Graad 7 - Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 4 (Kollig Op)

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

You may also like…