Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 2 (LO) (Kollig Op) (OLD UPDATED NOV 2021)

(15 customer reviews)

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 5:  Menseregte en regverdige spel in ‘n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite

  • Eenheid 1:  Menseregte soos beskryf in die Suid-Afrikaanse Grondwet (Bl 62-65)
  • Eenheid 2:  Regverdige spel in ‘n verskeidenheid atletiek- en ander sportaktiwiteite (Bl 68-69)

Module 6: Hantering van mishandeling in verskillende kontekste

  • Eenheid 1: Hantering van mishandeling end ie identifisering van bedereigende en gevaarlike situasies (Bl 74-77)
  • Eenheid 2:  Invloed van mishandeling en die belangrikheid van kommunikasie (Bl 80-83)
  • Eenheid 3: Hoe om jouself te beskerm en plekke van beskerming (Bl 86-89)

Module 7:  Loopbaanvelde

  • Eenheid 1:  Loopbaanvelde:  Eienskappe en skoolvakke wat met elke loopbaanveld verband hou (Bl 94-97)
  • Eenheid 2:  Werkomgewing, aktiwiteite, geleenthede en uitdagings in elke loopbaanveld (Bl 100-103)
  • Eenheid 3:  Skoolvlak, duur van studie, dienste en bronne vir loopbaanvelde (BL 106-109)

Liggaamlike opvoeding:

Module 5:  Liggaamopvoeding

  • Eenheid 1:  Speel speletjies veilig.(Bl 66-67)
  • Eenheid 2:  Vaardighede wat by invalspeletjies gebruik word:  Hardloop (Bl 70-71)

Module 6:  Liggaamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Raakrugby (Bl 78-79)
  • Eenheid 2:  Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  ontwyking, vlug en jaag (Bl 84-85)
  • Eenheid 3:  Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  Verdediging (Bl 90-91).

Module 7:  Liggamsopvoeding

  • Eenheid 1: Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  Dribbel (Bl 98-99)
  • Eenheid 2:  Vaardighede wat in invalspeletjies gebruik word:  Balans, krag en koordinasie (Bl 104-105)
  • Eenheid 3: ‘n Inheemse speletjie:  Dibeke (Bl 110-111)

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

15 reviews for Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 2 (LO) (Kollig Op) (OLD UPDATED NOV 2021)

4.8
Based on 15 reviews
  1. Anonymous

  2. Esti van Schalkwyk

  3. Magda van Niekerk

  4. Karen

    Dis nie Via Afrika wat ons skool gebruik nie , maar bester as niks , nie julle skuld. Laat my asb weet as jul dit dalk ook gaan opsom

  5. Anna-Liza Rademeyer

  6. Delita Winterbach

    Boeke is baie maklik en professioneel uiteengesit. Sal dit vir enige ouer aanbeveel. Dis elke sent werd.

  7. Michael Lemmetjies

    The Way things is explained and the effort that went into it is awesome. User friendly. I will always use your site and notes and I will not keep quite about it I will spread the word

  8. Nathan

  9. Marita K.

    Uitstekend!

  10. leoni kruger

  11. Theresa

    Fantastic summaries!!

  12. Madeleine Elema

  13. Reiette Visagie

  14. Leonie Melkes

  15. Alta Zaayman

Add a review