Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 3 (Kollig Op Handboek)

(3 customer reviews)

R120.00

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

  • Onderwerp 10: Energiebronne.
  • Onderwerp 11: Potensiële en kinetiese energie.
  • Onderwerp 12: Hitte-oordrag.
  • Onderwerp 13: Isolasie en energiebesparing.
  • Onderwerp 14: Energie-oordrag na die omliggende omgewing.
  • Onderwerp 15: Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Description

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is deur PayFast.

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

3 reviews for Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 3 (Kollig Op Handboek)

5.0
Based on 3 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Leonie Melkes

    Voorwaarlik baie goeie werk, baie moeite word in julle werk ingesit. Enige ouer se moet hê . Summaries SA maak skoolwerk en eksamens heelwat makliker. 🤩👩‍🎓🙏🏻🙏🏻

  2. Diane Fourie

  3. Mirinda Erwee

Add a review