Sale!

Graad 7 November Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)

R395.00 incl. VAT

Graad 7 November Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare November vraestelle vir Graad 7.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

  • Graad 7 Afrikaans HT November Eksamen & Memo 2019

  • Graad 7 Afrikaans HT November Eksamen & Memo 2020 (Volgens COVID-regulasies)

  • Graad 7 Afrikaans HT November Eksamen & Memo - 2021

  • Graad 7 Afrikaans HT November Vraestel and memo - 2023

  • Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe November eksamen vraestel & memo 2019 (1)

  • Graad 7 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe November eksamen vraestel & memo 2019 (2)

  • Graad 7 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) November Vraestel en Memo - 2023

  • Graad 7 English FAL November exam paper & memo 2019

  • Graad 7 English FAL November exam paper & memo 2020

  • Graad 7 Lewensoriëntering November Eksamen & Memo 2019

  • Graad 7 Natuurwetenskappe November Eksamen & Memo 2019 (1)

  • Graad 7 Natuurwetenskappe November Eksamen & Memo 2019 (2)

  • Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie) November Eksamen & Memo 2019

  • Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geskiedenis) November Eksamen & Memo 2019

  • Graad 7 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Graad 7 Wiskunde (WISK) November Vraestel 2 en Memo - 2023

Description

Graad 7 November Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare November vraestelle vir Graad 7.  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Graad 7 November Vraestelle en Memorandums PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 7 November Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)”