Sale!

Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 1 (SW) (Kollig Op)

(4 customer reviews)

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op”.  Sien lang beskrywing vir meer inligting.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 1 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Plaaslike kaarte en straatkaarte.
  • Eenheid 2:  Sketskaarte en verduideliking van roetes..
  • Eenheid 3:  Sketskaart van die plaaslike gebied..
  • Eenheid 4:  Afstand en skaal.
  • Eenheid 5:  Huidige gebeure.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Handel oor die Sahara-woestyn.
  • Eenheid 2:  Die koningkryk van Mali.
  • Eenheid 3:  Die stad Timboektoe.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

4 reviews for Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 1 (SW) (Kollig Op)

5.0
Based on 4 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Nandalie Brits

  2. Mirinda Erwee

  3. Sharon Du Plessis

  4. Karen Odendaal

Add a review