Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 3 (SW) (Kollig Op)

(1 customer review)

R150.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Bevolkingskonsepte.
  • Eenheid 2:  Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
  • Eenheid 3:  Die wêreld se bevolkingsgroei.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hersiening van Graad 5.
  • Eenheid 2:  Nederlandse nedersetting.
  • Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Bevolkingskonsepte
  • Eenheid 2:  Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
  • Eenheid 3:  Die wêreld se bevolkingsgroei.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Hersiening van Graad 5.
  • Eenheid 2:  Nederlandse nedersetting.
  • Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

1 review for Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 3 (SW) (Kollig Op)

5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Mirinda Erwee

Add a review