Sale!

Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 2 (SW) (Kollig Op) (OLD UPDATED SEP 2021)

(19 customer reviews)

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Struktuur van die Aarde.
  • Eenheid 2:  Vulkane.
  • Eenheid 3:  Aardbewings.
  • Eenheid 4:  Oorstromings.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Wes-Afrika voor Europese slawehandel.
  • Eenheid 2:  Die aard van slawerny.
  • Eenheid 3: Slawerny in die Suide van Amerika.
  • Eenheid 4:  Impak van transatlantiese slawehandel op slawe.
  • Eenheid 5:  Impak van slawehandel op ekonomieë van Wes-Afrika.

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Description

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.

19 reviews for Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 2 (SW) (Kollig Op) (OLD UPDATED SEP 2021)

4.9
Based on 19 reviews
5 star
89%
4 star
10%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Dawn Van Staden

  2. Anonymous

  3. Magda van Niekerk

  4. Delita Winterbach

    Boeke is baie maklik en professioneel uiteengesit. Sal dit vir enige ouer aanbeveel. Dis elke sent werd.

  5. Anonymous

    Wonderlik!

  6. Anonymous

  7. Colette de Beer

    Top kwaliteit notas en opsommings. Dit is ‘n ongelooflike hulp gedurende hierdie inperkingstyd. Baie dankie vir julle oulike platform. Sal defnitief weer van julle dienste gebruik maak.

  8. Reiette Visagie

  9. Nathan

  10. annelie bester

  11. Anonymous

  12. leoni kruger

  13. Madeleine Elema

  14. GERAN FOURIE

  15. Jana Van der walt

  16. Keesha Erasmus

    Ek het ‘n pakkie gekoop, wat beide Geo en Gesk moet bevat,maar toe ek dit dowload was dit net Geskiedenis. Ek het moontlik verkeerd verstaan. Help my reg asb. Geheel en al is hierdie ‘n oulike webtuiste. Opsommings is puik.

  17. Keesha Erasmus

  18. Annelda B.

  19. Cobus Van Zyl

Add a review