Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 4 (Kollig Op)

(2 customer reviews)

R150.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

  • Eenheid 1:  Natuurlike hulpbronne.
  • Eenheid 2:  Bestuur van hulpbronne.
  • Eenheid 3:  Water in Suid-Afrika.

Geskiedenis:

  • Eenheid 1:  Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting.
  • Eenheid 2:  Die oostelike grens van Europese nedersetting.
  • Eenheid 3:  Die noordelike grens van Europese nedersetting.

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

2 reviews for Graad 7 Sosiale Wetenskappe (Geografie & Geskiedenis) Kwartaal 4 (Kollig Op)

5.0
Based on 2 reviews
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Annelda

  2. Mirinda Erwee

Add a review