Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 4 (Oxford) – Opsommings

R62.50 incl. VAT

SLEGS Opsommings van kwartaal 4 se werk vir Tegnologie, Graad 7 en is gebaseer op die “Oxford” reeks.

  • Eenheid 1:  Ondersoek noodsituasies.
  • Eenheid 2:  Verwerking van noodvoedsel.
  • Eenheid 3:  Maak en evalueer die voedselitem.
  • Eenheid 4:  Beskermde klere.
  • Eenheid 5:  Skuilings vir vlugtelinge.
  • Eenheid 6:  Ontwerp materiale en ‘n skuiling.
  • Eenheid 7:  Maak ‘n model van ‘n skuiling.

Teachers, please add this if you wish to use this product for your class.

Bulk buy ticket for teachers

Dear Teacher, by adding this product to your existing products, it now permits you to use this product for your class.  Products are not allowed to be resold.  One bulk buy ticket needs to be bought for each subject and for each term.

Deur hierdie produk by jou bestaande produk te voeg, gee dit u toestemming om dit te gebruik vir u klas.  Produkte mag nie herverkoop word nie.  Een “bulk buy ticket” moet gekoop word per vak en per kwartaal.

Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir Tegnologie, Graad 7 en is gebaseer op die “Oxford” reeks.

  • Eenheid 1:  Ondersoek noodsituasies.
  • Eenheid 2:  Verwerking van noodvoedsel.
  • Eenheid 3:  Maak en evalueer die voedselitem.
  • Eenheid 4:  Beskermde klere.
  • Eenheid 5:  Skuilings vir vlugtelinge.
  • Eenheid 6:  Ontwerp materiale en ‘n skuiling.
  • Eenheid 7:  Maak ‘n model van ‘n skuiling.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings / hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Termes en voorwaardes

Graad 7 Tegnologie (Oxford) PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.

(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).

Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

 

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 4 (Oxford) – Opsommings”