1win online1win aviatormosbet1winmostbet casinoaviatorpin up loginмостбет кзmostbet azpin up bet4rabet bangladeshmostbet aviator1 win1 winlucky jet onlinemosbet4r betpin up bettinglucky jet crashpinup kzlacky jetmosbetslot 1win4rabet slotspinup1 win india1 winpin up1win slotspin-upmostbet kzmostbet kz1 win4x betlucky jet online1win lucky jetpin-upluckyjet1win aviatorone win gameaviatormostbetparimatchparimatchmostbet aviator loginmostbet1winpin up kzmostbetpin up azerbaycanmostbet az
Home / Shop / Opsommings in Afrikaans / Graad 8 (EBW) Opsommings van Ken en Verstaan Handboek

Graad 8 (EBW) Opsommings van Ken en Verstaan Handboek

From: R114.58 incl. VAT

Graad 8 (EBW) Opsommings van Ken en Verstaan Handboek.  Kies die opsies tussen die verskillende kwartale.

Graad 8 (EBW) Opsommings van  Ken en Verstaan Handboek SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Graad 8 EBW Deel 1: Bestuurswetenskappe Opsommings Kwartaal 1 - 4

Hierdie produk bevat kwartaal 1-4 se werk vir EBW, Graad 8. Die opsommins is saamgestel deur die Vandag Handboek en die Ken en Verstaan handboek se informasie saam te kombinee. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Die Regering.
  • Die Nasionale Regering.
  • Lewenstandaard.
  • Produksiefaktore.
  • Die Markte.
  • Vorme van Eienaarskap.
  • Vlakke en funksies van bestuur.

Graad 8 EBW Deel 1: Bedryfswetenskappe Opsommings Kwartaal 1 - 2

Graad 8 EBW Deel 1: Bedryfswetenskappe Opsommings Kwartaal 1 – 2: Die opsommings is saamgestel deur die Vandag en Ken en Verstaan handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

  • Die Regering.
  • Die Nasionale Begroting.
  • Lewenstandaard.
  • Produksiefaktore.
  • Die Markte.

Graad 8 EBW Deel 1: Bedryfswetenskappe Opsommings Kwartaal 3 - 4

Graad 8 EBW Deel 1: Bedryfswetenskappe Opsommings Kwartaal 3 – 4: Die opsommings is saamgestel deur die Vandag en Ken en Verstaan handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.

Inhoud:

  • Vorme van eienaarskap.
  • Vlakke en funksies van bestuur.

Graad 8 EBW Deel 1 + 2 Opsommings Kwartaal 1 - 4

Hierdie produk bevat kwartaal 1-4 se werk vir EBW, Graad 8. Die opsommins is saamgestel deur die Vandag Handboek en die Ken en Verstaan handboek se informasie saam te kombinee. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Deel 1:   Bestuurswetenskappe
    • Die Regering.
    • Die Nasionale Regering.
    • Lewenstandaard.
    • Produksiefaktore.
    • Die Markte.
    • Vorme van Eienaarskap.
    • Vlakke en funksies van bestuur.
  • Deel 2:  Rekeningkunde
    • Basiese Beginsels.
    • Brondokumente.
    • Rekeningkundige siklus.
    • Jornale
      • KBJ
      • KOJ
    • Grootboekrekeninge (T-Rekeninge)
    • Proefbalans

Graad 8 EBW Deel 2: Rekeningkunde Opsommings Kwartaal 1 - 4

Hierdie produk bevat kwartaal 1-4 se werk vir EBW, Graad 8. Die opsommins is saamgestel deur die Vandag Handboek en die Ken en Verstaan handboek se informasie saam te kombinee. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Basiese Beginsels.
  • Brondokumente.
  • Rekeningkundige siklus.
  • Jornale
    • KBJ
    • KOJ
  • Grootboekrekeninge (T-Rekeninge)
  • Proefbalans

Graad 8 (EBW) Opsommings van Ken en Verstaan Handboek.  Kies die opsies tussen die verskillende kwartale.

Graad 8 (EBW) Opsommings van Ken en Verstaan Handboek SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met 'n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#graad8ekonomieseenbestuursvaardighedekenenverstaan
#graad8EBWopsommings
#EBWkenenverstaangraad8

 

Additional information

Handboek

,

Kwartaal

, , ,

Reviews

There are no reviews yet

Be the first to review “Graad 8 (EBW) Opsommings van Ken en Verstaan Handboek”