Description
Graad 8 NW September Vraestel (2) en Memo:
Totaal: 50 punte, Tyd: 1 uur.
Inhoud:
- Vraag 1:
- Vraag 1.1: Meervoudige keuse vrae.
- Vraag 1.2: Gee die korrekte term.
- Vraag 1.3: Vul die ontbrekende woorde in die spasies.
- Vraag 1.4: Pas kolom B by Kolom A.
- Vraag 2:
- Vraag 2.1: Gebruik die diagram om die vrae te beantwoord.
- Vraag 2.2: Lees die stelling en beantwoord die vrae wat volg.
- Vraag 2.3: Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.
- Vraag 3:
- Vraag 3.1: Beantwoord die vrae oor die sfere wat gegee word.
- Vraag 3.2: Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae wat volg.
- TOTAAL: 60
THE SMI
Termes en voorwaardes
Graad 8 NW September Vraestel (2) en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Verdien kommissie met SummariesSA!
Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings? Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur. Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
SONJA –