Sale!

Graad 8 September Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)

R187.50 incl. VAT

Graad 8 September Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare September vraestelle vir Graad 8  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Die SummariesSA graad 8 Junie eksamen pakket sluit die volgende vakke in:

  • Afrikaans HT
  • EBW – Finansiële Geletterdheid
  • Natuurwetenskappe (NW)
  • Rekeningkunde (REK)
  • Wiskunde (WISK)

Graad 8 Afrikaans Huistaal (Letterkunde) September Eksamen & Memo – 2023

Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) September Vraestel & Memo - 2023

Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) September Vraestel 2 & Memo - 2023

Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) September Eksamen & Memo - 2023 (1)

Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) September Eksamen & Memo - 2023 (2)

Graad 8 Wiskunde September Eksamen en memo - 2023

Description

Graad 8 September Vraestelle en Memorandums (Pakket):  Koop al die beskikbare September vraestelle vir Graad 8  Aparte vraestelle kan nie gekies word nie.  Indien u eerder spesifieke vraestelle wil kies, kliek hier)

Die SummariesSA graad 8 Junie eksamen pakket sluit die volgende vakke in:

  • Afrikaans HT
  • EBW – Finansiële Geletterdheid
  • Natuurwetenskappe (NW)
  • Rekeningkunde (REK)
  • Wiskunde (WISK)

Graad 8 September Vraestelle en Memorandums SummariesSA PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.(Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

#graad8septembervraestelle
#septembervraestellegraad8
#vraestelleseptembergraad8

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 September Eksamenvraestelle en Memos (Pakket)”

You may also like…