Sale!

Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) Deel 1 Geografie + Deel 2 Geskiedenis Kwartaal 1 – 4

(1 customer review)

R650.00 incl. VAT

Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) – Geografie en Geskiedenis opsommings: Die opsommings is saamgesel deur die Vandag en Via Afrika handboeke se werk te kombineer en op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud:
  • Geskiedenis
    • Veranderinge in Brittanje – Industriële revolusie.
    • Suidelike Afrika – 1860.
    • Ontginning van diamante – Kimberley: 1867.
    • Minerale revolusie – Brittanje diamantontginning + Arbeidsbeheer & Grondekpansionisme.
    • Minerale revolusie – Goudmynontginning.
    • Stormloop vir Afrika – Europese Kolonisasie [Laat 19de eeu].
    • Ashanti – Koninkryk.
    • WO1 [1914 – 1918] – Redes vur Uitbreek.
    • Verskillende aspekte van ervarings – WO1.
    • Vroue in Brittanje [WO1]
    • Nederlaag [Duitsland] + Verdrag van Versailles.
  • Geografie
    • Kaarte en Atlasse (Kaartwerk).
    • Klimaatstreke.
    • Nedersetting.
    • Vervoer en Handel.

Description

Termes en voorwaardes

Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) opsommings PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Verdien kommissie met SummariesSA!

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

1 review for Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) Deel 1 Geografie + Deel 2 Geskiedenis Kwartaal 1 – 4

Powered by
5.0
Based on 1 review
5 star
100
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
  1. Nicolene

Add a review

You may also like…