Description
Graad 8 EBW September Vraestel en Memo:
Totaal: 100 punte.
Inhoud:
- Vraag 1: Meervoudige keuse (20 punte).
- Vraag 2: KBJ en KOJ (40 punte).
- Vraag 3: Rekeningkundige vergelykings (20 punte).
- Vraag 4: KBJ en KOJ (40 punte).
- Vraag 5: Rekeningkundige vergelykings (20 punte).
* Let wel dat die vraestel uit 140 punte is, maar die toets vereistes is slegs vir 50 punte. Die is omdat Vraag 4 & 5 ekstra bygevoeg is vir ekstra oefening aangesien leerders redelik struikel met hierdie werk.*
DAN SMI
Termes en voorwaardes
Graad 8 EBW September Vraestel en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Verdien kommissie met SummariesSA!
Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings? Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur. Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
SONJA –